Untitled Document
* South Africa Library ............. Show our intention, ... present life in South Africa, e.g. in Johannesburg / => Facebook
Contact

DE BETREKKINGEN VAN NEDERLAND MET ZUID AFRIKA in 2011
- South Africa Viewer. It links to websites. This is arranged, over 6 issues, in 'Home'-menu/ 1:

1. TOURISM/ CULTURE/ ECONOMY and LIVING/ LEARNING/ WORKING ... the issues -
- a lot of websites L/L/W are in the ... 'bloemblad' of the VIEWER (= home) ...
- PUSH on 'Structure to enter' (in the left block) for more issues on L/L/W.
- Back home push on yellow (Joburg) + for websites T/C/E about S.Africa
- And document files T/C/E are in the left block. ... Now, how to read our readers/ BOOKS there?

2. Diversity 'en meertalig'.
- Foundation KOA, email us: support swart bemagtiging, Afrikaans taal, modern culture.
- edvanriemsdijk@gmail.com ............. Support security + mixed teams in S. Africa!

- ... => lekker eten? Ga naar STEDEN in Zuid Afrika

Explain THIS VIEWER and
global linking in a web library
in 1+2:
=> know SA and travel

... S.Africa/ Johannesburg.

Please e-mail. About me in 2 my goals/ KOA debate in 3


Forums
on security in SA and more ...after '09
countries: 3. 'koa debate'

- Maak Zuid Afrika goed... taal-rijk als Zwitserland; ook tevreden & veilig
Multi-gemeenskap samelewing; er is veel waardering voor Zuid Afrika, 2009 al 15 jaar

Zuid Afrika uitdragen: in home + left block:
--- beskryf/ describe S. Africa. ... as to 5 goals of KOA, in a quick scan.
--- tourism / travel in 'GC travel' or google to 'Zuid Afrika Bergring'

--- my focus is on Afrikaans and Sotho
---
my focus is on Joburg (yellow). Also Google: 'joburg riverwalk' or - kop
--- my focus is on security and Leadership.

THIS LIBRARY!, cultural affairs, ... 'speel, ... leef, ... werk, ... reis in Suid Afrika!'
--- We use Afrikaans and english (like in S. Africa); Also in Dutch for tourism.

WORRIES, Zuma :

Library 1,2 for websites SA

worries presidency

after 2011

I. landsbestuur is 2 dingen: rechtse ondernemerschap en kapitalisme en ook linkse anti poverty en Staatstaken . ...
Re: new deal van Roosevelt

II. een Falen in Z.Afrika
Je krijgt thans meer met stakingen te maken.
... Mothlante poneerde 24/09/'12 wel zijn visie op minder armoede door onderwijs.

Pres. ZUMA ? ? ? ====>>> en onderwijs ???
.... dit Is een Staats-taak ! ! !
WIE DOET het LICHT WEER AAN in Z.Afrika?
=> zoals in onderwijs in Kenya en Rwanda

IMF UIT OCT.'13 ZORG OVER STAKINGEN en BMW gaat new model niet in ZA bouwen.

 

3. is Forums, under is on education: here scan on farms per may 2014, after 2nd term Zuma starts.

AD 1+2: Regering S.A. 'wys die vinger', 2011-11-21
BLOEMFONTEIN. - Die regering het 'n f-k-jou-houding teenoor die land se mense, het prof. Jonathan Jansen, rektor van die Universiteit van die Vrystaat, gesê.
'n Mens hoef net by 'n staatshospitaal, 'n swak skool of by die departement van binnelandse sake in te stap om dit te sien, het Jansen Saterdag op die jaarvergadering van die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole (Fedsas) gesê.
Hy het te velde getrek teen die regering se traak-my-nie-agtige houding teenoor landsburgers."Ons moet, soos die Occupy Wall Street-veldtog, die kantore van die onderwysdepartement in elke provinsie beset," het Jansen gesê. Hy het veral mnr. Trevor Manuel, beplanningsminister, bygekom en gesê onderwys het genoeg beleide, maar werkbare planne ontbreek. "Die beplanningskommissie van min. Manuel lyk goed, maar ons kort 'n plan wat uitstippel hóé beleid en voorstelle ingestel gaan word. Hoe gaan vakbonde beheer word?"
Volgens Jansen sal pres. Jacob Zuma nooit die vakbond Sadou aan die "strot ruk nie" omdat dié vakbond deel van Cosatu en 'n alliansievennoot van die ANC is."Ons skole het sedert 1994 al hoe slegter geword, ten spyte daarvan dat die meeste geld aan onderwys gaan. Suid-Afrika bestee meer aan onderwys as enige ander Afrika-land. Niemand het die balls om 'n patetiese skoolhoof af te dank nie."
Volgens Jansen is middelmatigheid 'n groot probleem. Hy het gesê daar is twee soorte skole in die land: Die een soort is die goeies, wat 'n kwart van die skole uitmaak, en die res is swak. "Die goeie skole moet swak skole bystaan. As swak skole swak bly, is almal in die land in die moeilikheid. Dit is hoekom ons sit met maatskaplike probleme, geweld en 'n algemene gebrek aan basiese waardes en beginsels."
Jansen het gesê die slegste nuus is dat die staat nie skole of die stelsel gaan verander nie, want die "balans van magte" werk teen regruk-inisiatiewe. "Ons moet aktiviste op voetsoolvlak kry wat die stelsel gaan verander en ons moet nooit ophou om 'n vlieg in die salf van die regering te wees nie. Daar is heeltemal te min manlike onderwysers en te min onderwysers in die grondslagfase."
Hy het gesê studies wys die aantal nuwe onderwysers wat opgelei word is nie genoeg om dié wat doodgaan of aftree te vervang nie.)Mnr. Erhard Wolf van die Wes-Kaap is as voorsitter van Fedsas herkies en adv. Lilla Crous van die Oos-Kaap as ondervoorsitter.
Kerke 'moet ook ANC-eeufees vier'
2011-11-21 04:22
Die godsdienssektor behoort die eeufees van die ANC as hul eie te vier, het pres. Jacob Zuma dié naweek gesê.

// SIMPLIST , anti press law near to law

Home